Hoeveel van ons het krake wat ons toesmeer?
Ons dink more kom weer, maar soveel mense kry nie 'n more nie.
Wat as jy die volgende een is? Wat as ek die volgende een is?
Krake van ander is soveel meer aanloklik as jou eie. Dis maklik om woorde te uiter oor ander se seer en ander se leiding, maar ons is nie bereid om na onsself te kyk en reg te maak dit wat verkeerd is nie?
Is ons bereid om ons eie harte oop te maak sodat mense kan sien wat liefde regtig is?
Is ons bereid om weer seer te kry?
Dis maklik om ons eie seer erkenning te gee en te vergeet van die seer wat gemaak is.
Ons lewens is meer werd as om elke dag te wonder of ander se krake beter lyk as ons eie.
Ons demp ons lewenslus, ons stop ons eie drome, ons maak ons eie harte hard.
Ons sal terugkeer na stof, en hoe los jy jou hart sag of grof?
Poems with personal meaning as well as poems regarding general observations of things that happen around me. These words gives meaning to thousands of memories, emotions, laughter, tears, feelings and aspirations.
Wednesday, 18 May 2016
Sunday, 8 May 2016
Because you are a Mother
The day i became a mom my view of the world changed.
What i thought, the decisions i made, the words i said and the person i am........ changed.
It's not always easy but it is always worth it!!!
By being a Mom you show the world how special you really are.
You are different because you are a mother!!!
Subscribe to:
Posts (Atom)