Saturday, 14 January 2017

As jou siel moet rus

Daar is tye wat hoop min is, maar tye wat hoop weer brand in jou hart.
Om swak te wees is geen skande.
Om hartseer te wees maak van jou 'n mens, 'n mens met 'n hart, 'n mens met 'n siel.
Wanneer jou siel moet rus...................weet jy, jy is menslik!!

Jy sal weer droom, jy sal weer lag!!!!!





Monday, 31 October 2016

Because


There is always some or other BECAUSE in every situation.

Your because might be different from others, your because might be bigger or smaller, but because you are who you are you stand and endure.

Because you have people around you that care for you, you stay strong
Because you have a family, you endure
Because you have another day, you smile
Because tomorrow might look better, you wake up

There are times where these things seem impossible. Impossible to breathe, Impossible to stand, Impossible to smile........ just impossible, then God shows up and shows you something that is worthwhile.......it is called LIFE!!!

So live........... BECAUSE.


Tuesday, 9 August 2016

Eintlik is jy 'n "superhero"

Gelukkige Vrouedag vir elke vrou daar buite!!

Julle is merkwaardig en spesiaal.




Saturday, 6 August 2016

"Memories"

Ons almal se aarde skud somtyds onder ons voete, miskien is joune meer geskud as myne?

Ek ken die gevoel van verstrooid en verlore, van seer en van pyn. Jy ken dit ook....... Almal ken hierdie bekende gevoel. 

Mense kruis jou pad en leer jou gesig en emosies ken. Sekere van hierdie mense is daar deur dik en dun, ander loop net verby. 

Elkeen van ons kan 'n verskil maak iewers dit wat jy dalk sien as min is vir iemand iets wat sy lewe kan red. 

Dan elke nou en dan loop daar iemand deur jou lewe wat meteens jou lewe kom verander en jou lewe verhelder. Daardie mense maak "memories". 



Wednesday, 29 June 2016

Awake my soul

You are the owner of your soul

Only you can awaken your passion for life, for people, for family, for friends, for God, for the one you love....
What makes your heart beat faster?
What gives you inner peace?
What gives you strength?

Turmoil, storms, rain, thunder all the up's and down's of life can never cause you to loose yourself, never let your soul loose its passion!!