Saturday, 6 August 2016

"Memories"

Ons almal se aarde skud somtyds onder ons voete, miskien is joune meer geskud as myne?

Ek ken die gevoel van verstrooid en verlore, van seer en van pyn. Jy ken dit ook....... Almal ken hierdie bekende gevoel. 

Mense kruis jou pad en leer jou gesig en emosies ken. Sekere van hierdie mense is daar deur dik en dun, ander loop net verby. 

Elkeen van ons kan 'n verskil maak iewers dit wat jy dalk sien as min is vir iemand iets wat sy lewe kan red. 

Dan elke nou en dan loop daar iemand deur jou lewe wat meteens jou lewe kom verander en jou lewe verhelder. Daardie mense maak "memories". 



No comments:

Post a Comment