Iewers daar buite is iemand wat se hart dieselfde klop as joune, jy het hom of haar dalk al gekry of miskien is jou soeke nog ver nie verby.
Iemand wat jou gedagtes verstaan, iemand wat weet hoekom jy bestaan.
Iemand wat jou rede gee om die heeldag te lag en iemand wat jou woorde ken.
Saam met daardie iemand maak die lewe sin!!!
No comments:
Post a Comment